Kleuter se Eerste Rympies en Liedjies 1


170mm x 140mm x 40mm

Hierdie nuttige eerste boekie moedig babas en kleuters aan om te praat, te konsentreer en nuwe woorde te leer. Met speelsheid van woorde, ritme en klanke kan ouers en kleingoed dit saam geniet. Die boekie het 'n sagte skoonvee omslag, stewige bladsye en prettige kleurprente.