Die perfekte boek bondel vir kleuters - hulle is altyd lief vir raas! Kry Asemrowende Dinosourusse en Baba Diertjies en SPAAR R120.
Elke boek is 290mm x 270mm x 20mm
Verken klein diertjies, en dinosourusse op elke bladsy. 10 geluide in elke pragtige bordboek.
See our English Nosiy Toddlers Book Bundle here.