Kleuter Se Eerste Bybel


170mm x 140mm x 40mm

Hierdie stewige kartonbokie is 'n uitstekende inleidin tot die bybel vir babas en kleuters.

Bekende Bybelverhale is met sorg uitgekies en geillustreer om God se boodskap met kleintjies te deel.