Die mooiste boek bondel vir jou 3 jarige kleuter. Kry Kleuter se Eerste ABC,Keuter se Eerste Bybel, Kleuter se Eerste Rympies en Liedtjies Vol 1,en Kleuter se Eerste Rympies en Liedtjies Vol 2 en SPAAR R121.00!
KLEUTER SE EERSTE ABC
170mm x 140mm x 40mm
Jou klein kleuter se eerste ABC boek.
KLEUTER SE EERSTE BYBEL
170mm x 140mm x 40mm
Jou klein kleuter se eerste Bybel
KLEUTER SE EERSTE RYMPIES EN LIEDTJIES VOL. 1
170mm x 140mm x 40mm
Hierdie nuttige eerste boekie moedig babas en kleuters aan om te praat, te konsentreer en nuwe woorde te leer. Met speelsheid van woorde, ritme en klanke kan ouers en kleingoed dit saam geniet. Die boekie het 'n sagte skoonvee omslag, stewige bladsye en prettige kleurprente.
KLEUTER SE EERSTE RYMPIES EN LIEDTJIES VOL. 2
170mm x 140mm x 40mm
Na Volume 1 se groot sukses gee Rympies en Liedjies Volume 2 jou kleuter nog 'n handjievol pret met woorde. Hierdie boekie moedig kleuters aan oom te praat, te konsentreer en nuwe woorde te leer. Met die speelsheid van woorde, ritme en klanke kan ouers en kleingoed dit saam geniet. Die boekie het 'n sagte skoonvee omslag, stewige bladsye en prettige kleurprente.