Sale

Groot Knoppie Klankboeke 4 Boek Bondel

Bespaar R80 wanneer jy hierdie bondel van 4 bekoorlike klankboeke koop!


Gebruik storietyd om hope pret saam met jou kleinding te he. In hierdie wonderlike versameling spesiaal geskryf vir kinders van ses jaar en jonger, word die kind bekendgestelaan die bekoorlikste dierekaraktertjies, visueel uitgebeeld deur middel van pragtige, kleurvolle illustrasies. Vrolike, dog sensitiewe teks, maak hierdie stories ideaal vir voorlees en waarborg genotvolle storietyd vir beide ouer en kind.