Sale

Kleuter Bondel vir 2 Jariges

2 items left

Die perfekte boek bondel vir jou 2 jarige kleuter. Kry Gelukkige Olifant, Stories vir 2 Jariges, Baba Diertjies en SPAAR R135.00.

GELUKKIGE OLIFANT

230mm x 200mm x 30mm

Olifant is mal daaroor om sy ore te swaai. Met 'n prettige klankknoppie wat kinders graag sal wil druk, is hierdie boek perfek vir lawaaierige storietyd.

BABA DIERTJIES

290mm x 270mm x 20mm

Verken baba diertjies met feite op elke bladsy. 10 Dieregeluide in hierdie pragtige bordboek.

STORIES VIR 2 JARIGES

230mm x 200mm x 30mm

Die mooiste stories via kinders. Die reeks, Stories vir 1 - 6 jariges, is 'n lieflike versameling stories. Hierdie oorspronklike stories, met die dierbaarste karaktertjies, word eenvoudig en ritmies vertel en die stories se lengte word aangepas sodat elke vormingsjaar die stories maklik kan volg.

Die pragtige illustrasies gee lewe aan die alledaagse gebeure wat in die boek uitgebeeld word.