Sale

Badtyd Boek Bondel

Kry al 5 Badtyd Pret boekjes in hiertoe oulike boek bondel.

Eenhoring is reg vir 'n swempartytjie! Deel in die pret met hierdie papsagte, waterdigte boekie- perfek vir badtyd.

Plassende Dolfyntjie is mal daaroor om om in die see te speel. Neemdeel aan die oret met hierdie papsagte, waterdigte boekie perfek vir badtyd.

Springende Paddatjie is lief vir sy lewe in die dammetjie. Neem deel aan die pret met hierdie papsagte, waterdigte boekie- perfek vir badtyd.

Kwakkende Eendjie is lief vir die lewe op die dammetjie. Deel in die pret met hierdie papsagte, waterdigte boekie- perfek vir badtyd.

Plassende Vissie is lief daarvoor om in die water te speel. Neem deel aan die pret met hierdie papsagte, waterdigte boekie-perfek vir badtyd.