Sale

CD Bondel

8 items left

 

Boek met CD en bladmusiek. 'n Klein bloemlesing uit die Afrikaanse Christelike liedereskat vir kinders. Hier vind u kind sowel ou bekendes soos 'Laat on skyn vir Jesus' en 'As Hy weer kom' as nuwer gunstelinge soos 'Stapsoldaatjie'. Dikwels besef 'n mens eers later in jou lewe watter kosbare riglyne Christelike liedjies in jou wordingsjare gele het.

 

Oulike boeke vir jou klein kleuter met liedjie CDs - Jesus Liedjies, Vrolijke Liedjiesen Rympieland.Kry al drie in hierdie mooi bondel en SPAAR R100.00.