Kleuter Bondel vir 3 Jariges

Notify me when this product is available:

Die mooiste boek bondel vir jou 3 jarige kleuter. Kry Kleuter se Eerste ABC,Keuter se Eerste Bybel, Kleuter se Eerste Rympies en Liedtjies Vol 1,en Kleuter se Eerste Rympies en Liedtjies Vol 2 en SPAAR  R121.00! 

KLEUTER SE EERSTE ABC

170mm x 140mm x 40mm

Jou klein kleuter se eerste ABC boek.

KLEUTER SE EERSTE BYBEL

170mm x 140mm x 40mm

Jou klein kleuter se eerste Bybel

KLEUTER SE EERSTE RYMPIES EN LIEDTJIES VOL. 1

170mm x 140mm x 40mm

Hierdie nuttige eerste boekie moedig babas en kleuters aan om te praat, te konsentreer en nuwe woorde te leer. Met speelsheid van woorde, ritme en klanke kan ouers en kleingoed dit saam geniet. Die boekie het 'n sagte skoonvee omslag, stewige bladsye en prettige kleurprente.

 

KLEUTER SE EERSTE RYMPIES EN LIEDTJIES VOL. 2

170mm x 140mm x 40mm

Na Volume 1 se groot sukses gee Rympies en Liedjies Volume 2 jou kleuter nog 'n handjievol pret met woorde. Hierdie boekie moedig kleuters aan oom te praat, te konsentreer en nuwe woorde te leer. Met die speelsheid van woorde, ritme en klanke kan ouers en kleingoed dit saam geniet. Die boekie het 'n sagte skoonvee omslag, stewige bladsye en prettige kleurprente.